Ons is 'n boetiek Pretoria gebasseerde Prokureursfirma wat daarop  fokus om 'n  verskeidenheid   regsadvies en regsdienste aan ons kliënte te lewer.

Ons fokus op  Kommersiëlereg, Maatskappyereg, Hooggeregshof litigasie, Mediese nalatigheid, Padongelukfondseise, Familiereg, Skuldinvordering, Aktevervaardiging en algemene regsdienste

© KRIEK WASSENAAR & VENTER INC  2015